Login/Register
Sale!

Vreesloos Vry

Imprint: Immergroen Ouerskap/ Evergreen Parenting
Authors: Hettie Brittz
Dimensions: 210 x 148mm (L x W)
Format: Paperback
Languages: Afrikaans

Original price was: R280.00.Current price is: R280.00.

201 in stock

SKU BX526 Category Tag

Description

Vreesloos vry is die ware verhaal van Louis en Hettie Brittz se ervarings voor en na ‘n gewapende roof waartydens Hettie verkrag is. Die boek vertel egter nie net die storie nie. Vreesloos vry is ‘n uitnodiging aan elke leser om saam te soek na die antwoorde op moeilike vrae oor swaarkry in die lewe, maar meer nog – ‘n uitnodiging om die liefdevolle, magtige God te soek wat agter die skerms, in ons harte en in die fynste besonderhede werk om selfs so ‘n nare gebeurtenis om te keer in ‘n verhaal van genesing, hoop en vryheid. Die boek gee sleutels waarmee lesers ook uit hulle seer en woede kan ontsnap.

LIFE LINE: 0861 322 322
RAPE CRISIS: 0800 150 150
CHILDLINE: 0800 055 555
AIDS HELPLINE: 0800 012 322
SUICIDE CRISIS LINE: 0800 567 567 or
SMS to 31393

Or for more help and emergency numbers visit: Grace Counselling www.gracecounselling.org.za or
SADAG www.sadag.org