Login/Register

Gebede Vir ‘n Geseende Huwelik (Sagteband)

R139.00

5 in stock

Description

Elke huwelik kom soms voor uitdagings te staan. Hoe huweliksmaats hierdie uitdagings hanteer, sal bepaal hoe gelukkig en geseënd hulle huwelik sal wees.
In Gebede vir ’n geseënde huwelik gee Tony Evans ’n versameling kragtige gebede wat 15 van die vernaamste kwessies aanroer waarmee huweliksmaats te doen kry. Dit is kwessies soos kommunikasie, konflik, beskerming, geestelike groei en genesing. Vir elke onderwerp is daar gebede gebaseer op elke deel van die wapenrusting van Efesiërs 6. Huweliksmaats kan hierdie gebede woord vir woord bid, dit parafraseer of as beginpunt gebruik vir hulle eie gebede.
Gebede vir ’n geseënde huwelik sal huweliksmaats lei om elke aspek van hulle huwelik aan God op te dra en Christus in hul huis en huwelik laat triomfeer.

LIFE LINE: 0861 322 322
RAPE CRISIS: 0800 150 150
CHILDLINE: 0800 055 555
AIDS HELPLINE: 0800 012 322
SUICIDE CRISIS LINE: 0800 567 567 or
SMS to 31393

Or for more help and emergency numbers visit: Grace Counselling www.gracecounselling.org.za or
SADAG www.sadag.org