Login/Register

Daaglikse Lig Vir Mans (Hardeband)

R250.00

1 in stock

Description

Die beste manier om die dag te begin is deur tyd aan God en sy Woord af te staan. So word ons versterk om die uitdagings wat voorlê die hoof te bied, maar ook om ingestel te wees op God se hand en die wonders wat daardeur in ons lewe plaasvind.
Daaglikse lig vir mans is ’n klassieke versameling van 366 oordenkings spesiaal vir mans. Elke oordenking is ’n versameling teksverse wat só saamgevoeg is dat die dag se stukkie ’n eenheid vorm wat God se woorde oor daardie onderwerp pragtig saamvat. Hierdie besondere boekie sal bydra tot dae gevul met die wonder van God en sy beloftes wat vir altyd van krag is.

LIFE LINE: 0861 322 322
RAPE CRISIS: 0800 150 150
CHILDLINE: 0800 055 555
AIDS HELPLINE: 0800 012 322
SUICIDE CRISIS LINE: 0800 567 567 or
SMS to 31393

Or for more help and emergency numbers visit: Grace Counselling www.gracecounselling.org.za or
SADAG www.sadag.org